# Oekraïne se president Volodymyr Zelensky sê hy het ʼn positiewe en produktiewe vergadering met president Donald Trump gehad en albei lande wil hê die oorlog van vier jaar teen Rusland moet beëindig word. Die leiers het by die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York gesprek gevoer. Hulle het die produksie van die Patriot-missiel in Kiëf, moontlike afskaling, en ander bilaterale en multilaterale kwessies bespreek. Zelensky het herhaal dat hy gereed is om die Russiese president, Vladimir Putin, by ʼn vergadering saam met Trump te ontmoet:
Zelensky herhaal dat hy gereed is vir ’n ontmoeting met Putin [KLANK]
ENG ZelenskyOnMeeting