Skip to content

Trump skets twee drasties verskillende paaie vir Iran by die VN [KLANK]

# President Donald Trump sê hy staan ​​voor ‘n groot besluit oor Iran: ‘n ooreenkoms of algehele vernietiging. Hy het gister die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies toegespreek, waar hy sy dank uitgespreek het teenoor die VN-Veiligheidsraad vir sy eenparige steun vir die VSA se 20-punt-vredesplan vir Gaza, en die amptelike goedkeuring van die Vredesraad. Trump sê hy glo ‘n ooreenkoms kan ná die Amerikaanse middeltermynverkiesing in November bereik word, en sê Teheran speel vir tyd:

ENG TrumpOnIran