Skip to content

EFF fokus tydens taakspanvergadering op herbou van partystrukture

# Die herbou van die EFF se partystrukture geniet voorkeur tydens sy sesde Sentrale Verkiesingstaakspan-vergadering in Sandton. Die party se adjunkpresident, Godrich Gardee, sê hul wil ook die party in KwaZulu-Natal versterk in aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing. Gardee het aan die SABC gesê die party is tevrede met sy vordering en gereed vir 4 November, nadat die EFF weer op koers is ná die algemene verkiesing in 2024:

ENG- GardeeOnParty