Skip to content

Rugby: Leeus sê bestendigheid sal sleutel wees tot hulle sukses die seisoen [KLANK]

# Rugby: Die Leeus se hoofafrigter, Ivan van Rooyen, sê hulle wil voortbou op verlede seisoen toe hulle die kwarteindronde van die Verenigde Rugbykampioenskap gehaal het. Hy het ‘n groep van 60 aangewys vir die VRK – en Kampioenebeker-veldtog, insluitend die Springbokke Ruan Venter, Sikhumbuzo Notshe en Morné van den Berg. Van Rooyen sê hulle is na ‘n goeie voorseisoen gereed om Saterdag hul VRK-veldtog af te skop teen die verdedigende kampioen, Leinster:

ENG RooyenOnConsistency