Skip to content

Kaapstad se wetstoepassingsagentskappe het die afgelope week 469 mense aangekeer [KLANK]

# Kaapstad se wetstoepassingsagentskappe het die afgelope week 469 mense in hegtenis geneem en 72-duisend-842 boetes uitgereik. In een van die jongste voorvalle het kringtelevisie daartoe gelei dat ʼn verdagte in besit van ʼn onwettige vuurwapen in Langa aangekeer is. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê verkeersbeamptes het 57 verdagtes aangekeer op paaie – 46 vir dronkbestuur, ses vir roekelose en nalatige bestuur, en vyf op ander aanklagte:

AFR SmithONPastWeek