# Rugby: Die Wallabie-flank Carlo Tizzano sê ‘n wedstryd teen die Springbokke is die belangrikste toets, maar hulle is gereed daarvoor. Australië het die nuweling Harry McLaughlin-Phillips ingesluit in die groep vir Sondag se eenmalige toets teen die wêreldkampioen op die Optus-stadion in Perth. Die Bokke het Australië 30-12 geklop tydens hul vorige besoek aan die stad in 2024. Tizzano sê hulle sal beter moet vaar as teen Argentinië vroeër die maand:
Rugby: Wallabies gryp uitdaging aan om teen Springbok-wêreldkampioen te speel [KLANK]
ENG TizzanoOnStepUp