# Die polisie het sy pogings verskerp om mense op te spoor wat die veiligheid en sekerheid van vroue, kinders en ander kwesbare persone bedreig. Dit volg op die onlangse moord op nege vroue in Ekurhuleni, Gauteng. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê 17-duisend-270 verdagtes is tussen 14 en 20 September tydens Operasie Shanela Twee aangekeer vir verskeie misdrywe, insluitend moord en dwelmhandel. Sy sê twee vermeende reeksverkragters word in KwaZulu-Natal aangehou:
Meer as 17 000 verdagtes, insluitend twee vermeende reeksverkragters, in landwye Operasie Shanela in hegtenis geneem [KLANK]
AFR WykONShanela