# Meer as sewe-duisend vlugte reg oor Amerika is gister vertraag of gekanselleer en meer as 100 is herlei nadat konstruksiewerkers per ongeluk ʼn kabel afgesny het wat nodig is vir lugverkeerbeheer in Philadelphia. Die Newark Liberty internasionale lughawe in New Jersey en Philadelphia internasionale lughawe in Pennsilvanië is die swaarste getref. Amerika se minister van Vervoer, Sean Duffy, sê hierdie voorval beklemtoon die behoefte aan bykomende befondsing om verouderende infrastruktuur te moderniseer en in die toekoms onderbrekings soos dié te voorkom:
Meer as sewe-duisend vlugte by Amerikaanse lughawens vertraag of gekanselleer weens probleme met toerusting [KLANK]
ENG DuffyOnSystem