# Die Europese Raad se president, António Costa, sê in ʼn wêreld waar verdeeldheid toeneem, is daar steeds ʼn sterk, gedeelde verbintenis tot samewerking tussen vastelande, streke en politieke tradisies. Hy was mede-aanbieder van die eerste beraad vir vennote in multilateralisme saam met Australië, Barbados, Brasilië, Kanada, Indië en Kenia by die 81ste Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies in New York. Costa sê die kern-doelwit is om die VN en ander multilaterale formate se werk te ondersteun, en gedeelde verbintenisse in gedeelde, konkrete optrede te omskep:
Europese Raad se president beklemtoon belangrikheid van multilaterale samewerking en internasionale reg [KLANK]
ENG CostaOnPriorities