Skip to content

Ramaphosa gee toe regering moet aanspreeklikheid aanvaar vir geslagsgeweld [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die regering moet aanspreeklikheid aanvaar vir die beskerming van vroue teen geslagsgeweld en vrouemoord. Hy het op die ANC-veteraneliga se presidensiële gholfdag in Johannesburg reageer op die ontdekking van nege liggame in Ekurhuleni. Ramaphosa sê die regering kan nie verskonings maak wanneer vroue mishandel, verkrag of vermoor word nie. Hy beklemtoon vroue moet te alle tye veilig in strate kan beweeg en die regering moet daadwerklik optree:

ENG-RamaphosaOnSafety