# Forum for South Africa vra dringende regeringsingryping nadat 21-persent meer oproepe reeds dié maand in die Geslagsgeweld-sentrum aangemeld is. Voorlopige syfers van die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling toon die sentrum het tussen 1 en 16 September gemiddeld 424 oproepe per dag ontvang teenoor 350 in Augustus. Die organisasie se leier, Tebogo Mashilompane, sê die toename vereis ʼn dringende gekoördineerde reaksie van die regering sowel as die samelewing as geheel:
FORUM4SA vra dringende, gekoördineerde optrede na skerp toename in oproepe na geslagsgeweldsentrum [KLANK]
ENG MashilompaneONCalls