# Die Tshwane-metropolisie sê hy het proaktiewe misdaadvoorkomingstrategie en roetinepatrollies regoor die Stad Tshwane verskerp ten einde geslagsgeweld en vrouemoord te bekamp. Dit volg na die dood van nege vroue in Ekurhuleni die afgelope twee maande. Woordvoerder, Puleng Motholo, sê die metropolisie het personeelontplooiings in sleutelgebiede verhoog om sigbare roetinepatrollies te handhaaf en vinnig op misdaad en moontlike brandpunte regoor die metro te reageer:
Tshwane Metropolisie herbevestig verbintenis tot bekamping van geslagsgeweld en vrouemoord [KLANK]
ENG MotholoONCombating