# Die vakverbond SAFTU en sy geaffilieerde munisipale vakbond DEMAWUSA het besluit om vandag hul beplande optog na Luthuli-huis op te skort. Dit volg na ʼn versoek van die ANC-sekretariaat om Woensdag met die vakbonde te vergader oor hul griewe oor die Stad Johannesburg. SAFTU-woordvoerder Asive Dyani sê hulle eis die inkontraktering van werkers van die Uitgebreide Openbarewerkeprogram, die herinstelling van afgedankte werkers en regverdige salarisse:
SAFTU en DEMAWUSA skuif optog na Luthuli-huis op langebaan hangende vergadering met ANC [KLANK]
ENG DyakiONMarch