# Die Gautengse polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek begin nadat die liggaam van ‘n vrou gisteraand in Soweto gevind is. Die liggaam was in ‘n duvet toegedraai en is in ‘n dam by Moroka gevind. Dit is nog onduidelik of daar ‘n verband is met die reeks moorde in Ekurhuleni. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê die slagoffer was waarskynlik in haar twintigs, en die omstandighede rondom die voorval is nog onbekend:
Gautengse polisie ondersoek ontdekking van vroueliggaam in Soweto [KLANK]
ENG NevhuhulwiONMoroka