Skip to content

DENOSA sê die veiligheid van vroue is ’n reg, nie ’n voorreg nie [KLANK]

# Die verpleegkunde-organisasie DENOSA doen ‘n beroep op groter sigbaarheid van die polisie in Gauteng ná die ontdekking van verskeie vroue liggame in Ekurhuleni in die afgelope twee maande. Die organisasie sê die moorde veroorsaak vrees onder verpleegkundiges, van wie talle vroeg in die oggend en laat in die dag van openbare vervoer gebruik maak. Lebogang Phasha van DENOSA eis dringende en deursigtige ondersoeke, veiliger openbare ruimtes en sterker gemeenskapsmaatreëls om geslagsgeweld en vrouemoord te voorkom:

ENG PhashaOnWomensSafety