# ’n Studie deur die marknavorsingsmaatskappy Ipsos het aan die lig gebring dat vervoerkoste miljoene mense van geleenthede uitsluit. Ipsos se landbestuurder, Natalie Otte, sê ongeveer 6,9 miljoen mense het werk of onderrig misgeloop omdat hulle nie vervoer kon bekostig nie. Sy waarsku in ’n onderhoud met die SABC dat brandstofpryse die probleem kan vererger, tesame met druk van voedsel- en behuisingskoste:
Vervoerkoste raak miljoene Suid-Afrikaners en hou hulle uit die werk [KLANK]
ENG-OtteOnTransport