Skip to content

UDM daag OVK uit oor kandidate wat weggelaat is [KLANK]

# Die United Democratic Movement gaan die Verkiesingshof nader oor die weglating van sy wyksraadkandidate in die Buffalo City-metro in die Oos-Kaap. Die party se adjunkpresident, Nqabayomzi Kwankwa, sê hofstukke sal volgende week ingedien word om die Verkiesingskommissie se besluit te betwis nadat van sy kandidate nie op die finale lyste verskyn nie. Hy sê die party vra regsekerheid oor die teenstrydighede:

ENG-KwankwaOnIECList