# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, en die Oos-Kaapse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Bukiwe Fanta, is ontsteld oor die dood van ʼn 16-jarige leerder van die Kuyasa Senior Secondary School in Dimbaza wat deur ʼn medeleerder doodgesteek is. Die departement se woordvoerder, Sandy Godlwana, sê hierdie tragiese voorval plaas klem op die behoefte aan doeltreffende maatreëls om skole plekke van veiligheid te maak wat vry is van geweld en vrees:
Minister Pule veroordeel moord op 16-jarige leerder in Dimbaza, Oos-Kaap [KLANK]
ENG GodlwanaONStabbing