# Kaapstad se wetstoepassings-hulpdiens het die afgelope jaar meer as 76-duisend ure patrollie gedoen om voltydse wetstoepassers te ondersteun. Die vrywilligerdiens wat reeds 13 jaar bedrywig is, het byna 380 aktiewe lede. Hulp-beamptes moet jaarliks minstens 192 ure diens lewer. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê beamptes het in die 2025/26-boekjaar gemiddeld 230 ure diens gedoen:
Kaapstad se wetstoepassing-vrywilligers lewer byna 77-duisend ure se diens [KLANK]
AFR SmithONoVlunteers