Skip to content

Speaker van Nasionale Vergadering sê ad hoc-komitee moet sy lank agterstallige verslag vinnig voltooi [KLANK]

# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het die ad hoc-komitee gewaarsku om nie van sy mandaat af te wyk nie, sy werk af te handel en sy verslag voor te lê. Die komitee ondersoek beweerde korrupsie en politieke inmenging in die strafregstelsel en het verlede week sy sesde uitstel verkry. Didiza sê hy hoef nie oor alles saam te stem nie, maar meningsverskille kan in die verslag vermeld word:

ENG DidizaOnCommittee