Skip to content

SAKP ondersteun COSATU wat interne probleme bekyk na mislukte kongres [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê hy ondersteun die vakverbond COSATU se eendrag en die groter samehorigheid van die hele progressiewe vakbondbeweging. Dit volg nadat COSATU se 15de nasionale kongres vroeër die week oor ʼn gekibbel oor leierskap en afgevaardigdes se geloofsbriewe misluk het. Alex Mashilo sê hy respekteer COSATU se onafhanklikheid as organisasie en sien uit dat die vakverbond sy interne probleme oplos en die kongres amptelik konstitueer wanneer dit hervat:

ENG MashiloONCosatu