Skip to content

DA sê Konstitusionele Hof se uitspraak oor Wet op Openbare Verkryging beskerm fiskale onafhanklikheid [KLANK]

# Die DA sê die Konstitusionele Hof se uitspraak wat die Wet op Openbare Verkryging ongrondwetlik en ongeldig verklaar, is ʼn oorwinning vir grondwetlike afwenteling. Die Wes-Kaapse regering en die amaBhungane-sentrum vir ondersoekende joernalistiek het die parlementêre proses uitgedaag, insluitend die hantering van Hoofstuk 4, wat handel oor die gebruik van openbare verkryging in die bevordering van maatskaplik-ekonomiese hervorming. Leon van Wyk van die DA sê die uitspraak keer die Nasionale Tesourie se poging om ʼn gesentraliseerde, eenvormige voorsieningsketting-raamwerk op alle provinsiale en munisipale sfere af te dwing:

AFR WykONCentralised