Skip to content

VN-deskundige vind “redelike gronde” dat Amerika oorlogsmisdade gepleeg het tydens twee aanvalle in Iran [KLANK]

# ʼn Paneel menseregte-kenners van die Verenigde Nasies sê hulle het redelike gronde gevind dat Amerika in twee aanvalle in Iran waarin minstens 178 burgerlikes dood is, oorlogsmisdade gepleeg het. ʼn Nuwe verslag deur die onafhanklike internasionale feite-sending in Iran het bevind die missielaanvalle in Februarie op ʼn laerskool in Minab en ʼn sportkompleks in Lamerd kan beskou word as aanvalle wat burgerlike sterftes of skade aan burgerlike infrastruktuur veroorsaak het. ʼn VN-woordvoerder, Stéphane Dujarric, sê die bevindings is kommerwekkend:

ENG DujarricOnFindings