# Die vakbond Solidariteit sê die Konstitusionele Hof het bevind dat die Wet op Openbare Verkryging nie behoorlik aan parlementêre prosesse onderwerp is en dus nie aanvaar kan word nie. Gevolglik kan ras nie gebruik word om maatskappye outomaties van staatstenders uit te sluit nie. Woordvoerder Theuns du Buisson sê staatskontrakte behoort eerder op waarde en dienslewering te fokus. Hy het die uitspraak ook verbind met toenemende druk op Suid-Afrika se rassebeleid:
Solidariteit verwelkom hofbeslissing teen rasgebaseerde staatsverkrygingsregulasies [KLANK]
AFR TheunsOnProcurementAct