Skip to content

Motorsport: Rosberg waarsku Antonelli oor grootste bedreiging in F1-kampioenskap [KLANK]

# Motorsport: 2016 se Formule Een-wêreldkampioen, Nico Rosberg, waarsku die sielkundige druk van ‘n eerste kampioenskap kan Kimi Antonelli van Mercedes uiteindelik inhaal. Die 20-jarige Italianer is 81 punte voor sy Britse spanmaat, George Russell, boaan die bestuurders-kampioenskap met nege wedrenne oor. Die Duits-Finse Rosberg het aan Sky Sports gesê Antonelli moet hom nie oor die ander jaers bekommer nie, maar eerder fokus op die regte gemoedstoestand vir die oorblywende wedrenne:

ENG RosbergOnAntonelliChampionship