Skip to content

GOOD-party sê Kaapstad moet lae-kostebehuising in goed geleë gebiede verskaf [KLANK]

# Die GOOD-party sê Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het nie duidelike planne verskaf vir bekostigbare behuising nie. Die Konstitusionele Hof het die verkoop van die Tafelberg-skool in Seepunt aan ʼn privaat ontwikkelaar onwettig verklaar. Die metro en die Wes-Kaapse regering moet teen die einde van dié maand verslag doen oor bekostigbare behuising en die regstelling van ruimtelike onreg. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê laekostebehuising moet in goed geleë gebiede verskaf word:

ENG HerronONDeadline