# Die Kaapse Onafhanklikheidsparty vra ʼn volledige ondersoek na bewerings dat ʼn pasiënt in Julie verlede jaar mishandel is in die Tygerberg- en die Karl Bremer-hospitaal in Kaapstad. Woordvoerder Andrew van Vuuren sê hulle het ʼn omvattende klagte van ʼn pasiënt se man ontvang. Dit bevat kliniese rekords, foto’s en ander dokumentasie. Van Vuuren sê die bewerings sluit onvanpaste en onwaardige beperking en onvoldoende wondversorging in:
Kaapse Onafhanklikheidsparty vra ondersoek na bewerings van mishandeling in twee Wes-Kaapse hospitale [KLANK]
AFR VuurenONHospitals