# Die GOOD-party sê om vroue aan te sê hulle moet hul gedrag verander, sal nie geweld teen vroue stop nie. Dit volg op die ontdekking van vroue-liggame in Kemptonpark. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, voer aan die fokus moet eerder wees op die voorkoming en aanspreek van mans se gedrag, met families en skole wat seuns oor verantwoordelike gedrag moet inlig en die strafregstelsel wat oortreders aanspreeklik moet hou. Herron doen ook ‘n beroep op vroeë ingryping om geweld teen vroue te voorkom:
Die GOOD-party sê die onus moenie op vroue wees om vrouemoord te voorkom nie [KLANK]
ENG HerronOnPreventingFemicide