Skip to content

Raad van Kerke vra dringende beskerming van vroue [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke vra dringende optrede om vroue te beskerm na die ontdekking van agt vermoorde vroue aan die Gautengse Oos-rand oor ‘n tydperk van twee maande. Hoofsekretaris, eerwaarde Mzwandile Molo, het aan die SABC gesê die sterfgevalle in Kemptonpark, Olifantsfontein en Springs het vrees en woede ontketen. Hy dring aan op spoedige ondersoeke, vervolgings en die instelling van die afkondiging van geslagsgeweld en vrouemoord as ‘n nasionale ramp:

ENG-MoloOnWomen