# Die DA in Gauteng sê bome en takke wat die Hartbeesspruit in Tshwane versper, skep ‘n veiligheidsgevaar vir eiendomme op sy oewers. Die DA-lid, Leanne de Jager, sê die opgehoopte puin versper die natuurlike vloei van die water, wat veroorsaak dat die spruit van sy normale vloei afwyk en die oewers wegkalf. Sy sê dit bedreig die fondamente van geboue en verhoog die kans van oorstroming:
DA eis noodingryping met Hartbeesspruit-wegkalwing in Tshwane [KLANK]
ENG DeJagerOnDebris