Skip to content

Rugby: Bokvroue gereed vir uitdaging om Wallis in Cardiff te pak [KLANK]

# Rugby: Die Springbok-vrouestut Babalwa Latsha sê hulle is gereed vir die geweldige uitdaging om Wallis Vrydag op hulle tuisveld in Cardiff te pak in die openingswedstryd van die W-15-wêreldreeks. Wallis het Suid-Afrika 29-19 geklop toe die twee lande in 2021 die laaste keer teen mekaar gespeel het. Die wêreld se 12 beste spanne neem deel aan die reeks. Latsha glo hulle het nou ‘n sterk span om Wallis te klop:

ENG LatshaOnWales