Skip to content

Tshwane sê herstelwerk aan pomp by Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg gaan voort [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy hou die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg fyn dop ná belangrike herstelwerk aan sy tweede hoog-lig-pomp. Die aanleg verskaf tans sowat 24 megaliter water per dag, wat sy produksievermoë grootliks verbeter. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die pomp word gemonitor, veral die temperatuur waarteen dit werk. Hy sê hulle is besig om ʼn derde pomp te installeer:

ENG MashigoONPump