Skip to content

People Alliance veroordeel praktyk om verkeersligte in Tshwane met stoptekens te vervang [KLANK]

# Die United Progressive People Alliance sê hy veroordeel die groeiende praktyk om verkeersligte by belangrike kruisings in die Stad Tshwane met stoptekens te vervang. Ongebreidelde vandalisme en kabeldiefstal dwing die metro om hierdie uitweg te volg. UPPA-woordvoerder, Abel Tau, sê wat as oplossing vir vervalle verkeersinfrastruktuur aangebied word, is in werklikheid ʼn ontstellende simptoom van ʼn metro wat toenemend wanfunksionering normaliseer eerder as om dit reg te maak. Hy sê inwoners verdien verkeersligte wat werk:

ENG TauONTrafficLights