Skip to content

VN behaal mate van vordering om Ebola-uitbreking in DRK te bekamp [KLANK]

# Die Verenigde Nasies sê die dodelike Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo versprei oor die land, ten spyte van ʼn mate van sukses om dit te beperk. Sewe-duisend-200 Ebola-gevalle is aangemeld en byna drie-duisend-500 mense is daaraan dood. Hierdie uitbreking is die tweede ergste op rekord. Die ergste was die een in Wes-Afrika wat van 2014 tot 2016 geduur het. Die VN se spesiale Ebola-koördineerder, Julien Harneis, sê die epidemie bly geweldig groot en dit sal maande duur om dit onder beheer te kry:

ENG HarneisOnEbola