Skip to content

DA sê Wes-Kaapse landbou benodig vinniger reaksie van die regering [KLANK]

# Die DA sê NAMPO-Kaap-2026 in Bredasdorp het die belangrikheid beklemtoon van samewerking tussen die regering, boere en ondernemings om die Wes-Kaap se landelike ekonomie te laat groei. Volgens die party het boere kommer uitgespreek oor droë toestande, skade aan gewasse, watertekorte en vertragings met die verkryging van hulp van die Landbank. Noko Masipa van die DA sê die regering moet vinniger op boere se bekommernisse reageer en struikelblokke vir groei uit die weg ruim:

ENG MasipaOnNAMPO