# Action Society sê vertragings in die verwerking van forensiese bewyse kan die polisie verhoed om gewoontemisdadigers te identifiseer en verdere moorde te keer. Die waarskuwing volg nadat die liggame van ses vroue binne bykans twee maande in die Kemptonpark-gebied gevind is. Juanita du Preez van die organisasie sê die gevalle toon kommerwekkende ooreenkomste, maar die polisie het nie die moorde met mekaar verbind nie. Du Preez dring aan DNS-bewyse moet vinnig verwerk word en teen die nasionale databasis gekontroleer word:
Action Society waarsku vertragings met forensiese DNS-toetse kan meer vroue in gevaar stel [KLANK]
ENG JuanitaOnForensicDelays