# Die hoof van Interne Sake by die Johannesburgse Metropolisie, Elmarie de Beer, het voor die Madlanga-kommissie getuig sekere informante wat met JMPD-lede verbind word, word moontlik gebruik om misdadige bedrywighede te ondersteun. Sy sê hulle is nie konvensionele informante wat die polisie help om misdaad te bekamp nie. Volgens de Beer is van dié persone burgerlikes wat vir geteikende ondernemings werk of voor sakepersele geplaas word om bedrywighede dop te hou:
Metropolisie-informante glo gebruik om misdaad te ondersteun [KLANK]
ENG-DeBeerOnInformants