# DA-leier Geordin Hill-Lewis sê die ontdekking van ses vroue se liggame in Ekurhuleni, Gauteng, sedert Julie toon die behoefte aan strenger optrede teen geweldsmisdaad. Hy sê die regering moet ondersoeke verskerp en verseker die skuldiges word aan die man gebring. Hill-Lewis vra groter sigbare wetstoepassing, beter beligting en waarneming, en nouer samewerking tussen die polisie en gemeenskappe:
DA-leier sê Ekurhuleni se vroue behoort nie in vrees te leef nie [KLANK]
AFR GeordinOnPublicTrust