Skip to content

Mathe doen ’n beroep op mans om verantwoordelikheid te aanvaar en geweld teen vroue te stop [KLANK]

# Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, het ‘n beroep op mans gedoen om verantwoordelikheid te aanvaar oor geweld teenoor vroue. Mathe het tydens ‘n mediasessie die jongste toename in die moorde op vroue veroordeel, nadat ‘n sesde liggaam vanoggend in KwaThema, Springs, in Ekurhuleni gevind is. Sy sê ondersoekers oorweeg verskeie teorieë, insluitend of daar sprake is van ‘n enkele oortreder, verskeie verdagtes of misdade wat ander naboots. Sy doen ‘n beroep op gemeenskappe om die polisie se pogings om die verdagtes vas te trek, te ondersteun:

ENG-MatheOnMen