# Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, is ernstig bekommerd ná die ontdekking van vroueliggame in Kemptonpark, Gauteng. Hy sal vandag met die waarnemende nasionale kommissaris, Puleng Dimpane, en ondersoekspanne vergader vir ‘n uiteensetting van die bewyse wat ingesamel is. Cachalia sê hoewel daar vasgestel moet word of die sake met mekaar verband hou, vereis die saak dringende aandag. Woordvoerder Kamogelo Mogotsi vra enigiemand met inligting om na vore te kom:
Waarnemende minister van Polisie bekommerd oor die vrouemoorde in Kemptonpark [KLANK]
ENG MogotsiOnMurders