# Die DA sê die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, moet verantwoording doen omdat sy die Openbare Beskermer se regstellende stappe ignoreer het. Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, het beveel die sakeman Phosane Mngqibisa moet meer as 15-duisend-rand terugbetaal nadat hy Pule in 2013 oorsee vergesel het terwyl sy minister van Kommunikasie was. DA-woordvoerder Nazley Sharif sê Pule moes toegesien het dat die geld teruggekry word:
DA sê minister Dina Pule ignoreer Openbare Beskermer se regstellende stappe [KLANK]
ENG SharifOnPule