# Die Forum for South Africa het kommer uitgespreek oor die ontdekking van die liggame van vyf vroue in Kemptonpark, Ekurhuleni, en sê die lewens van vroue moenie statistiek word nie. Die polisie het ‘n multidissiplinêre span saamgestel om moontlike skakels tussen die gevalle te ondersoek. Die leier van die forum, Tebogo Mashilompane, sê wetstoepassingagentskappe behoort polisiëring en sigbare patrollies in gemeenskappe waar vroue in groter gevaar verkeer te verhoog en verseker oortreders word in hegtenis geneem en vervolg waar genoeg bewyse bestaan:
FORUM4SA sê veiligheid van vroue moet as onmiddellike nasionale prioriteit behandel word [KLANK]
ENG MashilompaneONDiscovered