# Die DA in Tshwane sê hy is gekant teen die omskep van bestaande gemeenskapgeriewe vir sport en ontspannning in ‘n hervestigingkamp. ‘n Uitspraak van die Appèlhof het die weg gebaan vir die uitsetting van die inwoners van die Melgisedek-gebou. Die Stad Tshwane beplan om die informele inwoners in ‘n tydelike tentekamp in Gezina te hervestig. Cilliers Brink van die DA sê die tentekamp sal eenvoudig nog ‘n informele woongebied sonder basiese water en sanitasiegeriewe word:
DA waarsku Tshwane teen skep van tweede Melgisedek informele woongebied [KLANK]
AFR BrinkONSettlement