# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê hy gaan die gemeenskappe van Gezina en Capitalpark help om te keer dat hulle in misdaadvervuilde gebiede ontaard. Die metro gaan binnekort onwettige inwoners van die berugte Melgisedeksentrum na ‘n tydelike tentedorp in Capitalpark verskuif nadat die Appélhof ‘n tweede aansoek van Regslui vir Menserege afgekeur het om die hervestiging te staak. Willie Spies van die VF Plus sê die hofuitspraak is ‘n ernstige terugslag vir die regte van kwesbare inwoners:
VF Plus in Tshwane gaan gemeenskappe van Gezina en Capitalpark bystaan met hervestiging van Melgisedek-plakkers [KLANK]
AFR WillieONMelchizedek