# Die Workers and Socialist Party sê die Suid-Afrikaanse Kommunistiewe Party se besluit om onafhanklik aan die komende plaaslike verkiesing deel te neem, is ‘n stap in die regte rigting. Die party waarsku egter die SAKP se voortgesette deelname aan die Drieparty-alliansie met die ANC is tans die grootste struikelblok vir eenheid binne die werkersklas. Mametlwe Sebei van die Workers and Socialist Party sê die SAKP se verkiesingsplatforms verteenwoordig nouliks enige radikale breuk met die ANC se huidige beleid:
Die Workers and Socialist Party sê SACP se verkiesingsveldtog verteenwoordig huidige ANC-beleid [KLANK]
ENG SebeiONASCPElections