Skip to content

Staatsdiens-etiek bevraagteken te midde van Madlanga-kommissie se onthullings [KLANK]

# Die voorsitter van die Staatsdienskommissie, professor Somadoda Fikeni, bevraagteken of onlangse onthullings by die Madlanga-kommissie daarop dui dat die staatsdiens toenemend deur persoonlike verryking eerder as openbare plig gedryf word. Fikeni het tydens die tweede professor Stan Sangweni-gedenklesing in Pretoria besin oor Sangweni se nalatenskap van etiese leierskap en verantwoordbare bestuur. Hy het bevraagteken hoe staatsamptenare op beskeie salarisse multimiljoenêrs word, en daarop gewys dat Sangweni die openbare amp as ‘n verantwoordelikheid beskou het:

ENG-FikeniOnPublicService