Skip to content

Wes-Kaapse LUR’e betuig meegevoel na botsing op N1 altesaam 21 lewens eis [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Vervoer, Isaac Sileku, het sy meegevoel betuig met die naasbestaandes van 21 mense wat dood is in ‘n botsing op die N1 tussen Prins Albertweg en Leeu-Gama. Die LUR vir Gesondheid en Welstand, Mireille Wenger, sê ook sy hou die gesinne in haar gedagtes. Sileku, wat die toneel vanoggend besoek het, sê dis ‘n verskriklike lewensverlies. Hy het die noodspanne bedank wat onder moeilike omstandighede werk:

ENG SilekuOnCOndolonces