# Die Israelse minister van Kultuur, Miki Zohar, dreig om die burgerskap van twee rolprentregisseurs te herroep oor ‘n dokumentêr wat die regering se oorlogsmisdade in Gaza ontbloot. Die dokumentêr, NAZA, deur Yuval Abraham en Rachel Szor, bevat onthullende onderhoude met 24 Israelse militêre intelligensie-amptenare en soldate, en het vanjaar die spesiale Jurie-prys op die Venesiese Rolprentfees gewen. Zohar beskuldig die regisseurs van verraad, maar Abraham beskryf die dokumentêr as belangrik:
Israelse minister van Kultuur dreig om rolprentregisseurs se burgerskap te herroep [KLANK]
ENG AbrahamOnDoc