# Die Stad Tshwane verwelkom die Appèlhof se verwerping van ʼn heroorwegingsaansoek van Lawyers for Human Rights namens besetters van die Melgisedek-gebou. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Flora Monama, sê dit laat die metro toe om met die beveiliging van geboue voort te gaan ingevolge sy Bad Buildings-program. Sy sê die Melgisedek-eiendom hou reeds te lank ʼn gevaar in vir inwoners en die omliggende gemeenskap:
Tshwane verwelkom Appèlhof se oorwinning oor Melgisedek-gebou [KLANK]
ENG MonamaONProgramme