# Die vakverbond, SAFTU, sê hy ondersteun die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, se vasbeslotenheid dat senior amptenare betekenisvolle en onafhanklike leefstyloudits moet indien. Dit volg nadat Basiese Onderwys se direkteur-generaal, Mathanzima Mweli, die minister se opdrag vir ʼn leefstyloudit deur die Spesiale Ondersoekeenheid geïgnoreer het. SAFTU-woordvoerder, Asive Dyani, sê niemand wat met staatsmag en staatshulpbronne vertrou word, moet die reg hê om self te besluit of hulle aan ʼn wettige ondersoek na korrupsie onderwerp gaan word nie:
SAFTU ondersteun verpligte leefstyloudits vir staatsamptenare en politieke ampsdraers [KLANK]
ENG DyaniONLifestyleAudits